Korpus: afr_wikipedia_2007_30K

Weitere Korpora

4.8.2 Distribution of words with frequency one

How many sentences contain a certain number of words of frequency one?

words with freq=1 # of sentences percentage Sample sentence
1 9190 23.6180 Sonder die coureurs de bois en die voyageurs sou daar geen pelshandel plaasgevind het nie, en die vestiging van Europeërs in groot gebiede van Nood-Amerika sou dalk anders verloop het.
2 5274 13.5540 Die plaaslike Jersey-beesras dien as die basis vir 'n klein organiese vleisbedryf.
3 2557 6.5714 Vanaf die jaar 1804 begin die Sweedse burgemeester van Graaff-Reinet, Andries Stockenström, en die Franse argitek Louis-Michel Thibault met 'n ambisieuse bouprogram.
4 1223 3.1431 Die groot aantal geboue in die barok-styl, wat ná die Dertigjarige Oorlog ontstaan het - soos die kastele van Meersburg en Tettnang en die Switserse klooster Sankt Gallen met sy beroemde biblioteek - is nog steeds kenmerkend vir die Bodenmeergebied.
5 594 1.5266 Die sywurm (Bombyx mori, wat in Latyn beteken: "sywurm van die moerbeiboom") is die larwe van 'n mot.
6 268 0.6888 Guernésiais bevat baie Oudfranse woorde wat kognate is met Engelse woorde wat intussen Frans uitgesterf het Voorbeelde sluit in coppe (Engels: cup, koppie), courtaines (Engels: curtains, gordyne), cotte (Engels: coat, jas).
7 131 0.3367 Die wynbougebiede van die DOC is Riviera del Garda Bresciano, Lugana, San Martino della Battaglia en Bardolino.
8 52 0.1336 Nikolaas (Nikolaj) Aleksandrovitsj Romanov (Tsarskoje Selo, 6 Mei 1868 – Jekaterinenburg, 16 Julie 1918) was die laaste tsaar van Rusland en die laaste heerser van die Romanov-dinastie (1613-1917).
9 30 0.0771 As eerste taal word Wallies veral in die meer landelike noorde en weste van Wallis aangetref, veral in Gwynedd, Denbighshire, Merioneth, Anglesey (Ynys Môn), Carmarthenshire, Noord-Pembrokeshire, Ceredigion, en dele van westelike Glamorgan.
10 17 0.0437 Die krytrotsformasie Wissower Klinken, wat die Duitse landskapskilder Caspar David Friedrich omtrent 1818 geïnspireer het om sy beroemdste werk te skilder, verbrokkel 24 Februarie 2005 as gevolg van verwering, en stort in die see.
11 9 0.0231 Hy woon agt jaar daar terwyl hy onder andere lesings bywoon van bekende Franse filosowe soos Jean-François Lyotard, Gilles Deleuze, Alain Badiou, Hélène Cixous, Jacques Rancière, Jacques Derrida en ander.
12 4 0.0103 In die 2005 verkiesing, het Bachelet te staan gekom teen die senter-regse Sebastián Piñera (RN), die regse Joaquín Lavín (UDI) en die ver-linkse Tomás Hirsch (JPM).
13 5 0.0128 Voëlspesies van bewaringbelang is kleinpelikaan, kuifkopsterretjie, krapvreter, groot- en mongoolse strandkiewiete, terekruiter, dubbelbandslangarend, mangliedvisvanger, gryskruisswael en natallyster.
14 2 0.0051 Skrywers so uiteenlopend soos Joyce Carol Oates met Accursed Inhabitants of the House of Bly (1994), Louis Auchincloss met The Ambassadress (1950), en Tom Stoppard met The Real Thing (1982) was almal direk deur James se werke beïnvloed.
19 1 0.0026 In 1909 is F.T. Marinetti se eerste manifes in die Paryse koerant Le Figaro gepubliseer; kort daarna het 'n groep skilders (Giacomo Balla, Umberto Boccioni, Carlo Carrà, Luigi Russolo, en Gino Severini) die Futuriste Manifes medeonderteken.
391 msec needed at 2017-11-20 22:23